Patrick Brammall (gebore 30 Maart 1977) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ruben Guthrie (2015) en in die televisiereekse A Moody Christmas (2012) en Glitch (2015).

Filmografie Rolprente 2010: Griff the Invisible 2015: Ruben Guthrie 2018: Shakespeare in Tokyo

Televisiereekse 2005: The Alice 2007: Canal Road 2011: Some Say Love 2012: A Moody Christmas 2013: Upper Middle Bogan 2013: The Elegant Gentleman's Guide to Knife Fighting 2014: The Moodys 2015: Glitch 2017: No Activity

Televisierolprente 2009: I Can't Believe It's Not Better 2012: Utopia Girls 2015: Strange Calls 2016: Furst Born

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu