Luke Bracey (gebore 26 April 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente G.I. Joe: Retaliation (2013), The November Man (2014), The Best of Me (2014), en Point Break (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Amnesia 2013: G.I. Joe: Retaliation 2014: The November Man 2014: The Best of Me 2015: Point Break 2015: Me Him Her 2016: Hacksaw Ridge 2019: Danger Close American Dream Lucky Day
Televisiereekse 2015: This Week in Hollywood
Televisierolprente 2013: Westside
Video's 2014: The November Man: Bringing Belgrade to the Big Screen 2018: Tourism Australia: Dundee - The Son of a Legend Returns Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu