Die Mngwenya-rivier is 'n takrivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei.
Dit ontspring aan die voet van die Drakensberge, vloei deur die Natalse Middeland en sluit by die Boesmansrivier suid van Weenen aan.
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke