Die gryssuikerbos (Protea scabriuscula) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom voor op die Matroosberg en die pieke rondom die Koue Bokkeveld; die plant is prominent op Sneeuberg. Die spesie is deel van die fynbos-bioom. Die plant word net 50 cm hoog, met 'n enkele hoofstam en al die takke is bogrond. Dit is nie bestand teen brand nie.
In Engels staan dit as die Hoary Sugarbush bekend.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Protea Atlas Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Protea Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika