Die Barbertonse bergsuikerbos (Protea comptonii) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die spesie is inheems in Mpumalanga, Eswatini en die Drakensberg-eskarp in KwaZulu-Natal. Die boom word hoog, die kruin is gerond en oop. Die stam word tot 500 mm in deursnee. Die boom se bas is grys, kurkagtig en word tot 200 mm dik.

In Engels staan dit as die Saddleback sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 88.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Plants of the World Online

Eksterne skakel

Kategorie:Protea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika