Die Chimanimani-suikerbos (Protea enervis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die spesie is inheems aan Zimbabwe en Mosambiek waar dit in die Chimanimaniberge voorkom op hoogtes van 1 680 – 2 000 m. In Engels staan dit as die Chimanimani sugarbush bekend.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van proteaspesies

Bronnelys Biodiversityexplorer Zimbabwe Flora Mosambiek Flora Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Protea Kategorie:Struike Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zimbabwe