Nina Smit (− 31 Januarie 2020) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer van Christelike literatuur. Sy skryf ongeveer 200 boeke en publiseer artikels in onder meer Sarie, Rooi Rose, LIG, en Die Kerkbode.
Verwysings
Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Afrikaners