Die R303 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R46-provinsiale pad by Ceres, gaan dan deur Prince Alfred Hamlet, oor die Gydopas, deur Op-die-Berg, oor die Middelbergpas en eindig by die N7-nasionale pad in Citrusdal.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap