Die R301 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R45 naby Wemmershoek, tussen Klapmuts en Franschhoek. Dit kruis dan die N1-nasionale pad, gaan deur die Paarl (Jan van Riebeeckstraat), kruis die R101 deur Wellington (Piet Retief-, Hoof- en Kerkstrate), gaan oor Bainskloofpas en eindig by die R45, suid van Ceres.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap