Die R300 (ook Kuilsriviersnelweg of Kaapsevlaktesnelweg) is 'n streeksroete in die Kaapse Metropool van Suid-Afrika. Dit verbind Mitchells Plain met die N2-nasionale pad vanaf Kuilsrivier met die N1 tussen Brackenfell en Bellville. Die R300 is 'n snelweg vir sy volle lengte; dit vorm deel van die voorgestelde Skiereiland-snelroete.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Verwysings
Bron Dept Transport
Kategorie:Streeksroetes in die Wes-Kaap