Penny Cook (13 Julie 1957 – 26 Desember 2018) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Candy (2006) en in die televisiereekse A Country Practice (1981), E Street (1989), en Rake (2010).
Filmografie Rolprente 1988: The Dreaming 2003: Page to Stage 2006: Candy
Televisiereekse 1981: A Country Practice 1989: E Street 1992: The Great Outdoors 2002: Young Lions 2010: Rake
Televisierolprente 1987: Coda 1993: Joh's Jury
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu