Teagan Croft (gebore 22 April 2004) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Osiris Child (2016) en in die televisiereekse Home and Away (1988) en Titans (2018).

Filmografie Rolprente 2016: The Osiris Child

Televisiereekse 1988: Home and Away 2018: Titans

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2004