Ashleigh Cummings (gebore 11 November 1992) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began (2010) en Hounds of Love (2016), en in die televisiereekse Puberty Blues (2012) en Miss Fisher's Murder Mysteries (2012).
Filmografie Rolprente 2008: Green Fire Envy 2010: Tomorrow, When the War Began 2013: Galore 2016: Hounds of Love 2017: Pork Pie
Televisiereekse 2012: Puberty Blues 2012: Miss Fisher's Murder Mysteries NOS4A2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu