Stef Dawson (gebore 17 Desember 1983) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunger Games: Catching Fire (2013), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015).

Filmografie Rolprente 2012: Manhaters! 2013: The Hunger Games: Catching Fire 2014: The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 2016: Creedmoria 2016: The Paper Store 2017: Painted Woman The Dust Walker

Televisiereekse 2010: Keep Creating

Video's 2012: Bell

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988