Jessica de Gouw (gebore 15 Februarie 1988) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent These Final Hours (2013) en in die televisiereekse Arrow (2012), Dracula (2013), en Underground (2016).

Filmografie Rolprente 2013: These Final Hours 2014: Cut Snake 2015: The Rezort 2017: OtherLife

Televisiereekse 2012: Arrow 2013: Dracula 2016: Underground

Televisierolprente 2012: The Mystery of a Hansom Cab 2018: Riot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu