Jodie Dry (gebore 20 Januarie 1974) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Double Happiness Uranium (2013) en in die televisiereekse Farscape (1999) en White Collar Blue (2002).
Filmografie Rolprente 2013: Double Happiness Uranium 2017: The New Hustle
Televisiereekse 1999: Farscape 2000: Sit Down, Shut Up 2002: White Collar Blue 2005: Flipper & Lopaka: The Search for Neptune's Trident
Televisierolprente 1998: The Fury Within 2002: Heroes' Mountain 2005: Second Chance
Video's 2010: The Making of 'Coffin Rock'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu