Alice Englert (gebore 15 Junie 1994) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger & Rosa (2012) en Beautiful Creatures (2013).
Filmografie Rolprente 2012: Ginger & Rosa 2013: Beautiful Creatures 2013: In Fear 2016: The Rehearsal
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense