Lisa Flanagan is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Australian Rules (2002), Look Both Ways (2005), en Strangerland (2015), en in die televisiereeks Glitch (2015).
Filmografie Rolprente 2002: Australian Rules 2004: Queen of Hearts 2005: Look Both Ways 2015: Strangerland 2015: Dawn
Televisiereekse 2008: Double Trouble 2012: Redfern Now 2013: The Gods of Wheat Street 2015: Glitch
Televisierolprente 2007: Hush 2015: Redfern Now: Promise Me
Video's 2003: Behind the Scenes of 'Australian Rules''' 2003: Australian Rules: Outtakes''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu