Mirrah Foulkes is 'n Australiese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Animal Kingdom (2010) en in die televisiereekse Top of the Lake (2013) en The Crown (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Dying Breed 2010: Animal Kingdom 2019: Judy and Punch Chalk

Televisiereekse 2006: The Chaser's War on Everything 2013: Top of the Lake 2015: The Principal 2016: The Crown 2018: Harrow

Televisierolprente 2013: The Outlaw Michael Howe

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu