Cathy Godbold (23 September 1974 – 4 Mei 2018) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Alex (1992) en in die televisiereekse Home and Away (1988), Blue Heelers (1994), en The Saddle Club (2001).

Filmografie Rolprente 1992: Alex

Televisiereekse 1988: Home and Away 1993: Newlyweds 1994: Blue Heelers 2001: The Saddle Club

Televisierolprente 1990: More Winners: His Master's Ghost

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu