Morgan Griffin (gebore 4 Junie 1992) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Accidents Happen (2009), Charlie & Boots (2009), Unbroken (2014), en San Andreas (2015).
Filmografie Rolprente 2009: Accidents Happen 2009: Charlie & Boots 2014: Unbroken 2015: San Andreas 2016: Spin Out 2017: Bad Blood 2018: Reaching Distance
Video's 2018: Bad Blood: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Ierse aktrises van die 21ste eeu