Brooke Harman (gebore 18 Augustus 1985) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Till Human Voices Wake Us (2002) en in die televisiereekse Pirate Islands (2003), Headland (2005), en Spartacus: War of the Damned (2010).
Filmografie Rolprente 2002: Till Human Voices Wake Us 2009: Crush
Televisiereekse 1998: Misery Guts 2003: Pirate Islands 2005: Headland 2007: Spy Shop 2010: Spartacus: War of the Damned
Televisierolprente 2000: Max Knight: Ultra Spy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu