Sacha Horler (gebore 12 Februarie 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Praise (1998) en The Dressmaker (2015), en in die televisiereekse The Moodys (2014) en The Kettering Incident (2016).

Filmografie Rolprente 1998: Praise 2000: Walk the Talk 2003: Travelling Light 2005: The Illustrated Family Doctor 2009: My Year Without Sex 2011: Savages Crossing 2013: The Darkside 2015: The Dressmaker

Televisiereekse 1999: Inside Film Awards 2003: CrashBurn 2010: Angels in New York 2014: The Moodys 2016: The Kettering Incident 2016: Secret City 2018: Sando

Video's 2004: Making 'Travelling Light'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu