Melissa Howard (gebore 1989) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Kerion (2014) en in die televisiereekse Dead Gorgeous (2010), Winners & Losers (2011), en Footballer Wants a Wife (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Kerion
Televisiereekse 2010: Dead Gorgeous 2011: Winners & Losers 2015: Footballer Wants a Wife
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu