Cariba Heine (gebore 1 Oktober 1988) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Home and Away (1988), H2O: Just Add Water (2006), Dance Academy (2010), en Designated Survivor (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Everyone is Doing Great
Televisiereekse 1988: Home and Away 2004: Strictly Dancing 2006: H2O: Just Add Water 2010: Dance Academy 2010: The Future Machine 2013: Friendly Advice 2016: Designated Survivor
Televisierolprente 2009: True Crime: A Model Daughter
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988