Rarriwuy Hick (gebore 1991) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Redfern Now (2012), Wentworth (2013), en Cleverman (2016).
Filmografie Televisiereekse 2012: Redfern Now 2013: Wentworth 2013: The Gods of Wheat Street 2016: Cleverman
Televisierolprente 2013: The Outlaw Michael Howe 2015: Redfern Now: Promise Me
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's