Claire Holt (gebore 11 Junie 1988) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Like Jazz (2012) en 47 Meters Down (2017), en in die televisiereekse H2O: Just Add Water (2006) en The Originals (2013).
Filmografie Rolprente 2012: Blue Like Jazz 2017: 47 Meters Down 2017: The Divorce Party 2018: A Violent Separation 2019: Painted Beauty Wolf in the Wild
Televisiereekse 2006: H2O: Just Add Water 2013: The Originals 2015: Aquarius
Televisierolprente 2017: Doomsday
Video's 2009: Messengers 2: The Scarecrow 2017: Dustin Lynch: Small Town Boy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu