Leila Gurruwiwi (gebore 1988) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Marngrook Footy Show (2007) en Glitch (2015).
Filmografie Televisiereekse 2007: Marngrook Footy Show 2015: Glitch
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu