Rhiana Griffith (gebore 16 April 1985) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 15 Amore (1998) en Pitch Black (2000).

Filmografie Rolprente 1998: 15 Amore 2000: Pitch Black

Video's 2004: The Chronicles of Riddick: Dark Fury

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu