Caroline Gillmer (gebore 1955) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hotel Sorrento (1995) en The Monkey's Mask (2000), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Offspring (2010).

Filmografie Rolprente 1982: Fighting Back 1995: Hotel Sorrento 2000: The Monkey's Mask

Televisiereekse 1979: Prisoner 2008: Bed of Roses 2010: Offspring

Televisierolprente 1996: In Cheryl's Arms

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu