Alexandra Fowler (gebore 6 Desember 1961) is 'n Australiese aktrise en sanger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love in the First Degree (2004) en in die televisiereekse Sons and Daughters (1982), Big Sky (1997), en Wentworth (2013). As sanger is sy bekend vir die groep „The Chantoozies“ met Eve von Bibra en Tottie Goldsmith.

Filmografie Rolprente 2004: Love in the First Degree

Televisiereekse 1982: Sons and Daughters 1997: Big Sky 2013: Wentworth

Televisierolprente 1995: Cody: The Burnout

Video's 2008: Sons & Daughters: Classic Cliffhangers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu