Lucy Fry (gebore 13 Maart 1992) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Preppie Connection (2015), Mr. Church (2016), en Bright (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Vampire Academy 2015: The Preppie Connection 2015: Now Add Honey 2016: Mr. Church 2016: The Darkness 2017: Bright 2018: Highway The Wonder Girls Paper Tiger Cleveland. The Olive Sisters
Televisiereekse 2012: Lightning Point 2016: Wolf Creek
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu