Daniela Farinacci is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana (2001), Look Both Ways (2005), en Lion (2016), en in die televisiereeks Carla Cametti PD (2009).

Filmografie Rolprente 2001: Lantana 2004: Josh Jarman 2005: Look Both Ways 2010: Lonesdale 2016: Lion

Televisiereekse 2007: East West 101 2009: Carla Cametti PD

Televisierolprente 2006: The Society Murders 2006: Penicillin: The Magic Bullet

Video's 2011: Lou: Interviews

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu