Lucy Durack (gebore 17 November 1982) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goddess (2013) en Now Add Honey (2015), en in die televisiereeks Rush (2008).

Filmografie Rolprente 2013: Goddess 2015: Now Add Honey

Televisiereekse 2008: Rush 2017: Sisters

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu