Paula Duncan (gebore 15 September 1952) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Strange Bedfellows (2004) en in die televisiereekse Cop Shop (1977), Prisoner (1979), en Pizza (2000).
Filmografie Rolprente 1986: Jenny Kissed Me 2004: Strange Bedfellows 2015: Natural Injustice
Televisiereekse 1977: Cop Shop 1979: Prisoner 1981: Wheel of Fortune 1986: Studio 86 1988: Richmond Hill 1993: Paradise Beach 2000: Pizza
Televisierolprente 1984: Matthew and Son 1986: Punchlines 1992: Academy 2002: The Best of Aussie Cop Shows
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu