Penny Downie (gebore 1954) is 'n Australiese aktrise wat ook in Engeland gewerk het. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Invictus (2009), Jackie (2016), en London Has Fallen (2016), en in die televisiereeks Back (2017).

Filmografie Rolprente 1982: Crosstalk 2009: Invictus 2016: Jackie 2016: London Has Fallen

Televisiereekse 1983: Learned Friends 1992: Underbelly 1994: Stages 2001: The Cazalets 2005: All About George 2006: New Street Law 2017: Back

Televisierolprente 1986: Refuse to Dance: The Theatre of Howard Barker 1999: Lost for Words 2005: Murder in Rome 2009: Hamlet

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu