Diane Craig (gebore 9 Junie 1949) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ned Kelly (1970) en The Mango Tree (1977), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Packed to the Rafters (2008).
Filmografie Rolprente 1970: Ned Kelly 1977: The Mango Tree 1983: Double Deal 1983: For Love or Money
Televisiereekse 1971: Dead Men Running 1972: Snake Gully with Dad and Dave 1973: Certain Women 1974: And the Big Men Fly 1977: Young Ramsay 1979: Prisoner 1982: Taurus Rising 1990: Family and Friends 1994: Love Rules 2008: Packed to the Rafters 2008: Out of the Blue
Televisierolprente 1972: Crisis 1978: The Newman Shame 1981: Roses Bloom Twice 1988: After Marcuse 1998: Never Tell Me Never
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu