Lisa Crittenden is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Repeat Performance (1996) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Blue Heelers (1994), en Xena: Warrior Princess (1995).

Filmografie Rolprente 1996: Repeat Performance

Televisiereekse 1979: Prisoner 1994: Blue Heelers 1994: Coverstory 1995: Xena: Warrior Princess

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962