Philippa Coulthard (gebore 25 November 1992) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Annabelle: Creation (2017) en in die televisiereeks The Catch (2016).

Filmografie Rolprente 2017: Annabelle: Creation

Televisiereekse 2009: K9 2012: Lightning Point 2014: Secrets & Lies 2016: The Catch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu