Coby Connell (gebore 20 Junie 1984) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Almost (2007) en in die televisiereeks Packed to the Rafters (2008).
Filmografie Rolprente 2007: Almost Untitled 'Darwin' Project
Televisiereekse 2008: Packed to the Rafters 2014: The Short Store-y 2017: Separated at Earth
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu