Pippa Black (gebore 16 Oktober 1982) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Lemon Tree Passage (2014) en in die televisiereekse Neighbours (1985), City Homicide (2007), en Outsourced (2010).

Filmografie Rolprente 2012: My Funny Valentine 2014: Lemon Tree Passage Hypnotized

Televisiereekse 1985: Neighbours 2006: The Steph Show 2007: City Homicide 2010: Outsourced

Televisierolprente 2014: The Cookie Mobster 2016: The Manny

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu