Emma Booth (gebore 1982) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hounds of Love (2016) en Gods of Egypt (2016), en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Glitch (2015).
Filmografie Rolprente 2007: Introducing the Dwights 2009: Blood Creek 2009: The Boys Are Back 2010: Pelican Blood 2011: Swerve 2016: Hounds of Love 2016: Gods of Egypt
Televisiereekse 1996: Bush Patrol 2011: Once Upon a Time 2015: Glitch
Televisierolprente 2006: Who Killed Dr Bogle and Mrs Chandler
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu