Caroline Brazier (gebore 1970) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rogue (2007) en in die televisiereekse Parallax (2004), Packed to the Rafters (2008), en Rake (2010).
Filmografie Rolprente 2007: Rogue 2017: Pulse 2019: Locusts
Televisiereekse 2001: TwentyfourSeven 2004: Parallax 2008: Packed to the Rafters 2010: Rake
Video's 2008: The Making of 'Rogue'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu