Carol Burns (29 Oktober 1947 – 21 Desember 2015) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mango Tree (1977) en Strikebound (1984), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Blue Heelers (1994).
Filmografie Rolprente 1977: The Mango Tree 1981: Bad Blood 1983: Dusty 1984: Strikebound
Televisiereekse 1978: Run from the Morning 1979: Prisoner 1994: Blue Heelers 2003: (S)truth 2006: Where Are They Now
Televisierolprente 1979: The Dolebludgers 1980: Bedfellows
Video's 1990: The Great Escape 2005: Jack Thompson Discusses 'Bad Blood'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu