Brittany Byrnes (gebore 31 Julie 1987) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Swimming Upstream (2003).
Filmografie Rolprente 2003: Swimming Upstream
Televisiereekse 1996: Twisted Tales 1997: Children's Hospital 1998: Search for Treasure Island 2001: Escape of the Artful Dodger 2010: Toybox 2014: We Are Darren and Riley
Televisierolprente 2001: When Good Ghouls Go Bad 2005: Little Oberon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu