Kirsty Child is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Picnic at Hanging Rock (1975) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Boys from the Bush (1991), en Blue Heelers (1994).
Filmografie Rolprente 1975: Picnic at Hanging Rock
Televisiereekse 1979: Prisoner 1981: The Patchwork Hero 1989: Inside Running 1991: Boys from the Bush 1994: Blue Heelers
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu