Shareena Clanton (gebore 1990) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Stoned Bros (2009) en in die televisiereekse Redfern Now (2012), Wentworth (2013), en Nowhere Boys (2013).

Filmografie Rolprente 2009: Stoned Bros

Televisiereekse 2011: Ben Elton Live from Planet Earth 2012: Redfern Now 2013: Wentworth 2013: Nowhere Boys 2018: The Cry

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu