Cleopatra Coleman (gebore 29 Oktober 1987) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Step Up Revolution (2012) en Hover (2018), en in die televisiereekse Silversun (2004) en The Last Man on Earth (2015).

Filmografie Rolprente 2012: Step Up Revolution 2014: Fear Clinic 2018: Hover 2019: James vs. His Future Self

Televisiereekse 2004: Silversun 2015: The Last Man on Earth 2017: White Famous

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu