Kate Box is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Black Balloon (2008) en The Little Death (2014), en in die televisiereeks Rake (2010).
Filmografie Rolprente 2008: The Black Balloon 2011: Random 8 2014: The Little Death 2018: Back of the Net Killer Country
Televisiereekse 2010: Rake 2014: Old School
Televisierolprente 2018: Riot
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's