Clare Bowen (gebore 12 Mei 1984) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Combination (2009), 10 Days to Die (2010), en Not Suitable for Children (2012), en in die televisiereeks Nashville (2012).

Filmografie Rolprente 2009: The Combination 2010: 10 Days to Die 2010: The Clinic 2012: Not Suitable for Children 2012: Dead Man's Burden

Televisiereekse 2009: Gangs of Oz 2012: Nashville

Televisierolprente 2015: Nashville: On the Record 2 2015: Nashville: On the Record 3 2015: CMT Artists of the Year 2015 2016: Skyville Live Salutes Music City

Video's 2010: The Invitation

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu